Die Skepping – Volledig

R650.00

Vir voorskoolse kinders is dit belangrik om te leer oor die skepping en oor God wat alles gemaak het. Hierdie lesreeks vat ons hulle dag vir dag deur die skepping tot by die sondeval.

Hierdie lesreeks bestaan uit ‘n inleidingsles en 6 lesse met hulpmiddels en 5 liedjies. Hierdie program is geskryf saam met Kiddie Beat Gospel. Volledige CD’s is by hulle beskikbaar!

Category:

Description

Die Skepping

  1. Inleidende les – Leer ons meeste van die liedjies en lei net die tema van die kwartaal in.
  2. Les 1 – Skeppingsverhaal deel 1 – God sê en dit is so! (Lig, donker, hemel, aarde, son, maan en sterre.)
    1. Julle sal merk dat die skeppingsverhaal nie in die dae opgedeel word soos wat dit in die Bybel verhaal word nie, maar wel hoe dit logies is om vir die kinders deur te gee. Met ander woorde ons het probeer om dit wat vir hulle bymekaar pas, bymekaar te sit.
  3. Les 2 – Skeppingsverhaal deel 2 – God sê en dit is so! (land, see, plante)
  4. Les 3 – Skeppingsverhaal deel 3 – God sê en dit is so! (visse, voëls en diere)
  5. Les 4 – Skeppingsverhaal deel 4 – God sê dit is mooi! (die mens)
  6. Les 5 – Skeppingsverhaal deel 5 – God sê kyk mooi! die mens se verantwoordelikheid.
  7. Les 6 – Skeppingsverhaal deel 6 – God sê luister na My! die mens se ongehoorsaamheid.

Gratis voorbeeld les

Gratis liedjie

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Skepping – Volledig”

Your email address will not be published. Required fields are marked *