DIE GROOTSTE AVONTUUR – “ID” Graad 6-7 Lesse Kw1v8

R250.00R550.00

The Great Adventure – Is ‘n 8 kwartaal lesreeks gefokus op graad 6-7 kinders.

Die eerste Kwartaal se lesse “Ek is…” is gefokus om kinder te help om hul identiteit te ontdek. Hierdie is die werksboek wat kan dien as ‘n huis toe neem boekie of werkboek in die klas. Die werksboek is in PDF fromaat en kan afgelaai word en uitgedruk word op die hoeveelheid benodig.

  • Les 1 – Ek is God se kind. ‘n Kind van die Koning
  • Les 2 – Ek is anders in hoe ek met God “connect”
  • Les 3 – Ek is anders in hoe ek met mense ‘connect’
  • Les 4 – Ek is mooi 1 (Meisies) / Ek is sterk  (Seuns)
  • Les 5 – Ek is mooi 2 (Meisies) / Ek is sterk 2 (Seuns)
  • Les 6 – Ek is GREAT
  • Les 7 – Ek is ‘n ambassadeur
  • Les 8 – Hersiening van die kwartaal

Laai voorbeeld hier af

R350.00
R250.00
R550.00
Category:

Description

Hierdie pakket bestaan uit 8 lesse plus die werksboek vir die kinders. Alles aflaaibaar.

Les 1 – Inleiding – Identiteit boekie

Wat is identiteit?  Wat beteken “my identiteit in Christus”?

Kernvers: Jesaja 43:1 – Ek het jou by jou naam geroep, jy is Myne.

Vingerafdrukke, wapen (prentjie) wat jou beskryf

 

Les 2 – Wie is Glue?

Soos ons ‘n lands wapen het, wat seker simbole het wat sekere waardes voorstel het ons by Glue ook waardes.

Bespreek Glue waardes

Ontwerp ‘n Glue wapen wat jou kampus se Glue beskryf.

 

Les 3 – Wie is God?

Voor ons ons eie identiteit kan vasstel moet ons ontdek wie God is, die Een wat ons gemaak het.

Die fokus hier is God wat ons onvoorwaardelik aanvaar en liefhet.

Lukas 15 – Verlore seun…

Niks wat jy doen of nie doen, kan maak dat God jou meer of minder liefhet nie. Hy is reeds oneindig lief vir jou.

 

Les 4 – Wie is Jesus?

Jesus het gekom sodat ons in verhouding met God kan staan.

Romeine 3 : 23+24

Voorbeeld van die brug (kruis) wat Jesus vir ons geword het.

 

Les 5 – Wie is die Heilige Gees?

Heilige Gees ons ‘helper’.

Hy is altyd by my en help en lei my. Hy herinner my ook altyd wie ek is.

 

Les 6 – Wie is ons?

Psalm 139:13-14 – “I am fearfully and wonderfully made”.

Gebruik feite uit Louis Giglio se DVD “Alive” oor hoe wonderbaarlik ons as mens gemaak is.

 

Les 7 – Wie is ek?

Deel 2 van Louis Giglio se DVD gaan oor jou DNA – hy praat daar ook van Laminin wat in die vorm van ‘n kruis is.

In hierdie les fokus ons op aspekte soos : jy is kosbaar, Jy het waarde en ‘n doel

Jeremia 29:11

 

Les 8 – Hersiening van kwartaal

Kinders moet dan stil word en hoor wat God oor hulle se, dan weer ‘n wapen (prentjie) teken wat hulle beskryf.

Kinders kry elke week ‘n blaai oor daardie les wat deel vorm van hulle ID boekie

 

Voorbeeld les

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “DIE GROOTSTE AVONTUUR – “ID” Graad 6-7 Lesse Kw1v8”

Your email address will not be published. Required fields are marked *